Search Jobs

Siviele & Strukturele Ingenieur

Location:East, Pretoria, Gauteng, South Africa
Job Type:Permanent
Posted:11th Jun 2007
Closing Date:9th Jul 2007
Posted By:Conscript Africa
Details:
Siviele & Strukturele Ingenieur

Vereistes:
Een tot twee jaar werks ondervinding in siviele en strukturele ontwerp, asook CAD tekenwerk.
Algemene rekenaar vaardighede – Windows XP, Microsoft Outlook, Excel ens.
CAD vaardighede – Caddie 9.1 (Geen ander teken pakket nie), Civil Designer 6.4, Prokon.
Selfgedrewenheid om te leer en hard te werk.
Spanwerk en goeie kliente verhoudings



Kwalifikasies:
Nasionale Diploma / BTech in Siviele Ingenieurswese.Job Specification...
verantwoordelikhede behels die volgende:


Suksesvolle bestuur van kwaliteit projekte binne tyd skedule en begroting.
Kontrak dokumentasie en projek administrasie.
Detail ontwerp van strukturele komponente – PROKON.
Detail ontwerp van siviele komponente – CIVIL DESIGNER.
Skedulering van bewapening.
Teken en detail ontwerp op CADDIE 9.1 sagteware.



Vereistes:
Een tot twee jaar werks ondervinding in siviele en strukturele ontwerp, asook CAD tekenwerk.
Algemene rekenaar vaardighede – Windows XP, Microsoft Outlook, Excel ens.
CAD vaardighede – Caddie 9.1 (Geen ander teken pakket nie), Civil Designer 6.4, Prokon.
Selfgedrewenheid om te leer en hard te werk.
Spanwerk en goeie kliente verhoudings



Kwalifikasies:
Nasionale Diploma / BTech in Siviele Ingenieurswese.



Salaris:
Bogemmidelde pakket afhangend van ondervinding en potentiaal.



Opleiding:
Goeie mentorskap met die nodige opleiding om proffesioneel te registreer.
Ons werk tans op hoe profiel projekte soos:
Gary Player golfbaan met dorps ontwikkeling, 40 000 sitplek sokker stadium, ligte nywerheids fabrieke, winkelsentrums en dorp stigtings.




 
Sorry! This job is no longer active as the closing date for applications has passed. You can view other vacancies from this company (if they have any) by clicking on their name above, alternatively we may have some suggestions for similar vacancies listed below that might be of interest.
 

Featured External Adverts