Search Jobs

Speelgroep Assistent

Location:Elarduspark, Pretoria, Gauteng, South Africa
Job Type:Part-time
Posted:6th Nov 2007
Closing Date:20th Nov 2007
Posted By:Speelhoekie
Details:
Speelgroep Assistent

'n Afrikaanse dame word benodig as speelgroep assistent in die ooste van Pretoria vanaf 9 Januarie.

Elke week: Maandag, Woensdag en Vrydag (plus 1 Dinsdag en 1 Donderdag per maand)

07:30 tot 13:00 elke dag.

Meeste Gautengse skoolvakansies en alle publieke vakansiedae af (geen ander verlof, behalwe siekverlof en in spesiale omstandighede)

R1500 per maand

6 tot 9 kleuters tussen 1 en 3 jaar oud

Die kleuters besig en gelukkig hou, meestal op jou eie, die kurrikulum help uitwerk. BAIE geduldig wees en baie lief vir kinders.

Stuur jou CV ASAP as jy belangstel.
 
Sorry! This job is no longer active as the closing date for applications has passed. You can view other vacancies from this company (if they have any) by clicking on their name above, alternatively we may have some suggestions for similar vacancies listed below that might be of interest.
 

Featured External Adverts