SENIOR ONTWIKKELAARS (permanent of kontrakbasis)
| Location: | Lynnwood Glen, Pretoria, Gauteng, South Africa |
|---|---|
| Job Type: | Permanent |
| Posted: | 10th Feb 2009 |
| Closing Date: | 16th Feb 2009 |
| Posted By: | Onesys (Pty) Ltd. |
| Details: | |
| SENIOR ONTWIKKELAARS (permanent of kontrakbasis) Tegnologie is ons passie. Onesys wil sy IT kapasiteit vergroot deur die aanstelling van programmeerders en senior programmeerders op permanente of kontrakbasis. Kom sluit aan by ons goed gekwalifiseerde tegniese ontwikkelingspan. (Dui asb. aan of u belangstel in ‘n permanente aanstelling of kontrakaanstelling) Die volgende vaardighede word vereis: • Dinamiese en selfgedrewe • Goeie probleem/tegniese oplossingsvaardighede • Goeie begrip van wiskundige berekeninge • Goeie werksvaardighede en akkuraatheid • Moet goed kan kommunikeer • Formulering van nuwe idees • Goeie begrip van die basiese IT prosesse en raamwerke om in te werk Tegniese agtergrond benodig: • SQL Programmering • .Net Programmering in Web en Exe ontwikkeling (Visual Studio 2008) • Goeie begrip van standaarde binne die .Net en SQL omgewing • Stelsel integrasie (skep van SSIS pakkette) • “Triggers, stored procedures, views (Creating and maintaining)” Addisionele vaardighede vir die Senior Programmeerders : • Tegniese leiding tot die projek span • Goeie kommunikasie/leierskapsvaardighede • Goeie begrip van werksprosedures binne die SDLC omgewing in ontwikkeling • Gevorderde vlak van programmeringsvaardighede • Minimum 2 jaar VB.Net ondervinding Vir kontrakaanstelling: Dui asb u huidige uurlikse vergoeding aan. | |
| Sorry! This job is no longer active as the closing date for applications has passed. You can view other vacancies from this company (if they have any) by clicking on their name above, alternatively we may have some suggestions for similar vacancies listed below that might be of interest. | |
AllWorldJobs.com Group © 2006-2010 All Rights Reserved All World Jobs Ltd.